Skip to main content
Fokus op die behoeftes van LO-onderwysers
Innemende hulpbronne en aktiwiteite - ten volle KABV-belyn
Ontwikkel deur ervare LO-onderwysers, kundiges en konsultante
Splinternuwe inhoud word deur die jaar gepubliseer
Ontwikkel deur ervare LO-onderwysers, kundiges en konsultante
Beskikbaar op alle digitale toestelle

Welkom by Teenactiv

Nuwe Lesse & Take

  • Graad 10
  • Kwartaal 3
  • SS
  • SS.4
  • SS.5
  • SS.6
- DBO / IEB
Lewensrolle en Veranderinge Lesvoorbereiding (2026) Week 1-7
Besigtig Lesplan
  • Graad 9
  • Kwartaal 3
  • WOW
- DBO / IEB
Loopbane en Vakkeuse Lesvoorbereiding (2026) Week 1-4
Besigtig Lesplan
  • Kwartaal 3
  • Graad 11
  • SS
  • SS.3
  • SS.4
- DBO / IEB
Gesonde Leefstylkeuses Lesvoorbereiding (2026) Week 1-6
Besigtig Lesplan
  • Kwartaal 3
  • Graad 12
  • LL
  • DMR
  • SS
  • SOV
  • Exam Papers
- DBO / IEB
Graad 12 Kwartaal 3 Afdeling A Eksamen & MEMO (2026)
Besigtig Lesplan

2026 Kwartaal 3 Inhoud

  • Gr8, 10, 11 KW3 Projekte - Gepubliseer 
  • Gr11 KW3 W1-6 (SS.3-4) Gesonde Leefstylkeuses Lesvoorbereiding - Gepubliseer 
  • Gr11 KW3 W7-11 (LL.3-5) Bevoegdhede, Vermoëns en Etiek Lesvoorbereiding - Gepubliseer
  • Gr9 KW3 Projek - Gepubliseer
  • Gr12 KW3 Kontrole Toetse (Afdeling A, Afdeling B & C) - Gepubliseer
  • Gr9 KW3 W1-4 Loopbane en Vakkeuse Lesvoorbereiding - Gepubliseer
  • Gr10 KW3 W1-7 (SS.4-7) Lewensrolle en Veranderinge Lesvoorbereiding - Gepubliseer 

Boeke vir 2027

Hardekopie boeke en e-boeke (Graad 8–12) is beskikbaar.

2027 Prysopsies en boekuittreksels is beskikbaar.

2005
Gestig in
400
Ingetekende Hoërskole in 2026
125
Assesserings, insluitend Greskewe/Brongebaseerde Take, Toetse, Projekte, Eksamens
49
Gr. 8–12 LO-lesse
100
Skole wat Boeke in 2026 Bestel het

Inhoud volgens Graad

Inhoud volgens Onderhoud of Taak

Graad 8 - 9

SS

Selfontwikkeling in die Samelewing

Besigting Inhoud

WVW

Wêreld van Werk

Besigting Inhoud

GRV

Grondwetlike Regte
en Verantwoordelikhede

Besigtig Inhoud

LO

Liggaamsopvoeding

Besigtig Inhoud

GSOV

Gesondheids-,
Sosiale en Omgewingsverantwoordelikheid

Besigtig Inhoud

Graad 10 - 12

SS

Selfontwikkeling in die Samelewing

Besigtig Inhoud

LL

Loopbaan en Loopbaankeuses

Besigtig Inhoud

SV

Studievaardighede

Besigtig Inhoud

LO

Liggaamsopvoeding

Besigtig Inhoud

DMR

Demokrasie en Menseregte

Besigtig Inhoud

SOV

Sosiale en Omgewingsverantwoordelikheid

Besigtig Inhoud

Bemagtig LO-onderwysers, graad 8–12

Teenactiv is 'n Lewensoriëntering-inhoudverskaffer wat op die behoeftes van LO-onderwysers fokus.

Omvattende KABV-gerigte ondersteuning vir LO-onderwysers

LO-onderwysers van lidskole kry volle toegang tot alle hulpbronne, wat streng volgens die KABV opgestel is en deeglike kwaliteitsversekering ondergaan het.

Oorspronklike, kundige LO-inhoud – Geen KI, slegs onderwysers

Alles word deur ervare LO-onderwysers ontwikkel en deur LO-kundiges nagegaan.